JasmynLiefJasmynLief
JasmynLief

47 – Pretoria (Olympus), Gauteng, Suid-Afrika

JasmynLiefJasmynLief
2
17

JasmynLief

47 – Pretoria (Olympus), Gauteng, Suid-Afrika

Is jy my 'laaste' liefde?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nuuskierig oor my?

Ek woon rustig en gelukkig in die oostekant van Pretoria — ’n klein wesentjie in die groot heelal wat steeds groot dinge probeer doen. 🌿

Ek is 46 jaar jonk, nuuskierig oor die lewe en altyd besig om te leer. Ek weet soms min, maar ek ken die Een wat alles weet — en dit maak my ’n briljante student van die lewe, met ’n skeppende hart vol drome en geloof.

Ek het ’n sagte hart — raak daaraan, en dit voel soos fluweel. My keuse is altyd om ’n aanwins te wees vir die mense om my, eerder as ’n las.

Ek maak die lekkerste koffie (dis amper ’n kuns by my 😉).
Ek rook nie, drink en geniet selde 'n glasie rooiwyn, en glo in natuurlike skoonheid — geen vals naels of aangeplakte glimlagte nie.

Daar is baie meer om te deel, met tyd.

Ek het plek in my lewe vir ’n spontane, opregte man wat ook moeg is vir alleen wees — iemand wat, soos ek, smag daarna om aanvaar te word, om te gee, en om deel te wees van iets mooi en eerlik... ♥️

Haar Ideale Pasmaat

💌 My ideale pasmaat...

'n Man wat die stilte van alleen wees ken, en tog altyd smag na die warmte van liefde en aanvaarding.
Iemand wat lief kan hê met sy hart, en sy foute eerlik kan omarm – want groei en mooi dinge gebeur wanneer mens ruimte skep vir mekaar.

Jy staan 1.82 m of langer in jou skoene.
Blank. Gesond. Mooi glimlag. Warm hande.
Enkellopend en betroubaar.
Jy woon in die Pretoria oos omgewing. Ek wil jou gereeld sien en Tyd saam spandeer, sonder dat afstand en brandstof rekeninge 'n struikelblok word.

Saam met jou wil ek lag oor koffie wat te sterk is, rooiwyn deel tot die glas leeg is, en saam smul aan steak en ander lekker kos.
Ek wil saam met jou droom van naweke en vakansies wat ons beplan. Ek wil saam met jou avonture en stil oomblikke beleef. Ek wil jou leer ken en 'n mooi toekoms saam begin, wat ons hand aan hand bou...

Geen rokers asseblief ! – Ek hou van vars asem en sagte soene..
Ek hou van aanraking en dit moet ook EEN van jou liefdestale wees!

Daar is baie meer...
Maar! Kom ons begin by 'n eerste koffie saam !

Wat Haar Vriende Sê

JasmynLief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Olympus), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 204cm (6' 8.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters