In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is baie lief vir diere, hulle was nog altyd 'n belangrike deel van my lewe. Ek is tans besig met my onderwys graad, ek is baie lief vir enige kosse en asook lees. Dit is vir my lekker om rustig te wees en net op die plaas rond te wees. Ek het op 'n tyd klavier gespeel en ek is baie lief vir bak. Dit is my gunsteling tyd bedryf. Ek is lief vir die lewe en is lief om nuwe goed te probeer.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat sal iemand wees wat ek saam mee die lewe kan geniet en ook kan lag oor envoudige goedjies, hy moet iemand wees wat my verstand en waarmee ek goed oor die weg kan kom. Hy moet iemand wees wat my sal werklik lief hê en my sal lief hê vir wie ek is. En iemand wat ek mee goed kan deel en vertrou asook iemand wat lief is vir nuwe goed saam my te probeer.
Wat Haar Vriende Sê
Plaasmeisie12 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein (Bultfontein), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
20 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 25 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 184cm (6' 0.4") | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Plaasmeisie12 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.