In haar eie woorde...
Oor Haar
Baie netjiese, saggeaarde vrou met goeie waardes wat myself goed versorg. Ek is aktief en hou van tuinwerk. Ek kan lekker kosmaak en bak. Hou van lekker lag, af en toe braai, uiteet, fliek, selfs bietjie dans, en geniet die goeie dinge in die lewe.
Haar Ideale Pasmaat
Goed versorgde, spontane maat met goeie waardes wat nog die lewe wil geniet maar goeie Christlike beginsels het en ook op soek is na n opregte lewensmaat.
Wat Haar Vriende Sê
OpregteLiefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brakpan (Benoni), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
77 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
77 - 83 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
OpregteLiefie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.