Ekke13_ML

65 – Centurion (Lyttleton), Gauteng, Suid-Afrika

1
0

Ekke13_ML

65 – Centurion (Lyttleton), Gauteng, Suid-Afrika

Centurion Kom ons geniet die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 29 Januarie 2026

Verander: 18 Januarie 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is beslis nie vervelig nie en het 'n goeie sin vir humor. Ek kan soms stout wees. Ek is 'n baie huislike persoon en my familie is baie belangrik vir my. Ek handhaaf 'n goeie balans in my lewe. Dit sou baie vir my beteken om iemand spesiaal in my lewe te hê om dinge mee te deel, ek sal jou meer in persoon vertel as ons eendag ontmoet.

Haar Ideale Pasmaat

'n Man wat die lewe liefhet, gesond is, 'n gesonde uitkyk het, stabiel en onafhanklik is, maar iemand spesiaal in haar lewe nodig het. Ek soek net gemoedsrus, vrede, rustigheid, ware geluk, opregte liefde en respek in my lewe>

Wat Haar Vriende Sê

Ekke13_ML het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Lyttleton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Riller
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie