Loner65Loner65
Loner65

65 – Pretoria (Doornpoort), Gauteng, Suid-Afrika

Loner65Loner65
1
0

Loner65

65 – Pretoria (Doornpoort), Gauteng, Suid-Afrika

Op soek na avontuur die lewe is te kort

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nie 'n persoon wat bar, klubs uithang nie. Soek stil rustige lewe, Hou daarvan om te toer en om nuwe plekke te ondek. Natuurlik hou ek van visvang, by die see ver St- Lucia. Winter tye moet daar gejag word, want niks is lekkerder as so 'n stukke wild in die pan of pot nie.

Sy Ideale Pasmaat

Elke persoon het maar sy eie belangstellings maar dit sal nice wees as ons dieselfde beslangstellings het, Dit maak die lwew net meer interesant.

Wat Sy Vriende Sê

Loner65 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Doornpoort), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Visse
Lengte:
188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig; Wild
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Selfhelp; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Oorlog; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport:
Boogskiet; Jag; Kampering; Sagtebal; Skietsport; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Indies; Japannees; Kitskos; Seekos; Sjinees; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Ordeloos
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie