In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is mal oor avontuur en hou van om plekke te gaan sien en goed doen. Ek hou van om goed met my hande te doen en is baie trots op my werk.
My geloof is vir my belangrik en ek is lief vir my kerk. Alles wat ek doen probeer ek doen asof vir die Here.
Ek hou nie juis van sport nie, buiten kickboxing wat ek elke week gaan oefen. Ek hou van toer en kamp en die wereld sien.
Ek is sterk op my waardes en ek hou van om mense te help.
Sy Ideale Pasmaat
My idieale pasmaat is 'n meisie wat saggeaard, liefdevol, gelowig en tradisioneel is. Sy moet trots wees op haar volk en taal. Sy moet hou van toer en die lewe geniet.
Wat Sy Vriende Sê
Kyknethier het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
21 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 23 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Harerig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Swerwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Houtwerk; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |



