HetsHets
Hets

73 – Noordelike Voorstede (Bloubergstrand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

HetsHets
3
7

Hets

73 – Noordelike Voorstede (Bloubergstrand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Lief vir die lewe en soek iemand wat die mooi in die lewe met my kan deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vrolike en vriendelike persoon met baie deernis en omgee vir mens, dier en die natuur.
My familie is belangrik in my lewe asook my God.
Ek hou daarvan om nuwe dinge te sien, te reis, te gesels op uitstappies te gaan.
Ek glo aan eerlikheid, is baie lojaal.
Ek hou van 'n aktiewe lewe, om te gaan stap, te hardloop, sport te kyk maar ook van lees, tuinmaak en sosiaal te verkeer.

Haar Ideale Pasmaat

Daardie persoon in my lewe moet respekvol, eerlik en ook entoesiasties oor die lewe wees.
Ek moet veilig by hom voel en ons moet saam kan lag en pret he.
Ek hoop hy sal van sport hou, om te doen en ook te kyk.
Hy moet gesond leef, nog zest he vir die lewe.

Wat Haar Vriende Sê

Hets het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bloubergstrand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
67 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Reis; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Krieket; Muurbal; Oriëntering; Rolbal; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis; Veldhokkie
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters