SyfersEnSielSyfersEnSiel
SyfersEnSiel

29 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

SyfersEnSielSyfersEnSiel
1
3

SyfersEnSiel

29 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ouditeur/rekenmeester deur die week, sonsondergang-soeker oor naweke.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Lief vir Jesus, mal oor die wildtuin en tuis tussen syfers.
Ek glo in sterk Christelike waardes, baie lag en ’n verhouding wat op iets eg gebou is.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek ’n man met sterk Christelike waardes wat sy geloof uitleef in hoe hy leef en liefhet. Iemand wat eerlik, betroubaar en doelgerig is, maar ook kan lag en die lewe geniet. ’n Liefde vir die natuur en die wildtuin sal ’n bonus wees. Hy moet gereed wees vir ’n opregte, stabiele verhouding wat op geloof, respek en samegroei gebou is.

Wat Haar Vriende Sê

SyfersEnSiel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Visse
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 37
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Nederigheid; Toewyding
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Tuinmaak
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Lyn- / Rolskaats
Kos
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie