ParadyslandParadysland
Paradysland

65 – Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

ParadyslandParadysland
3
2

Paradysland

65 – Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ontdek jouself, waar die geur van vars padkos jou bederf oor riviere en berge tussen my en jou.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het n omvattende persoonlikheid met n uiters stabiele gematigde temperament met n bree belangstelling veral in mense.
Ek hou van eenvoudige positiewe mense wat lief is vir mense met n goeie of hoe spirituele waardes. Vinnige of onbeplande reelings moet geen probleem wees nie en maklik aanpasbaar ook in moeilike omstandighede. Dit laat ons lag wanneer ons langs die kampvuur sit en is die stories van more.
Moenie met n "veil" oor jou gesig loop terwyl jy met n dolk agter jou rug staan nie. "Neem dit ernstig op asb".
Ek hou van kosmaak, fietsry, swem, stap en rondrits sonder drama. Ek is besig om my "droom" self te bou en hopenlik kan dit n gemeenskaplike droom wees om saam te geniet. Ek bly in n deel van die land waar politiek my nie raak nie en alles werk om my. Dus, indien jy dieselfde positiewe uitkyk het sal ek graag van jou wil hoor.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet verstaan en kan toepas:
2 of meer mense is n span en die doelwit van die span is groter as die doelwit van die individu.
Moenie elke rondte probeer wen nie maar beskerm elke rondte.
Geld kan nie alles koop nie:
Jy kan n bed koop maar nie slaap nie
Jy kan n horlosie koop, maar nie tyd nie
Jy kan n boek koop, maar nie kennis of maniere nie.
Jy kan n posisie koop, maar nie respek nie.
Jy kan medikasie koop, maar nie gesondheid nie.
Jy kan bloed koop, maar nie lewe nie.
Jy kan seks koop, maar nie liefde nie
Jy kan die bybel koop, maar nie vir God nie.
Soen my deur die dag op my voorkop en saans bid jy vir my, (moet net asb nie vir krag bid nie want dan gaan iemand seerkry)....... dan is daar hoop. "en dit is nie die ashoop nie" ha ha ha..... Dit is wie ek is, humor saam met die ernstige uitdagings van die lewe. Groetnis.

Wat Sy Vriende Sê

Paradysland het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Dans; Fietsry; Kampering; Muurbal; Rolbal; Rugby; Stap; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie