FrannaFranna
Franna

55 – eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

FrannaFranna
1
5

Franna

55 – eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Klavier kort n stemmer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Maandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n Christelike,eerlik,liefde volle en baaaie betoubare man.
Ek plaas God eerste in my lewe en keuses wat ek maak. Ek kan se ek oordink n saak goed deur maar eintlik bid ek dit deur.
Kalmte en rustigheid is my natuurlike lewe.
Ek is verseker n een vrou man.
Ek is baie skoon en netjies op myself.
Rook nie, sal per geleentheid n drankie drink.
Kom oor die weg met oud en jonk, mooi en nog mooier😁 pas aan by enige iemand.
Ek lieg nie so ek haat leeuns
Ek is ook n baie betroubare mens
Ek kan liefde saai so sal graag wil liefde maai.
Ek het vrede in my lewe so da is nie drama nie
Rustig en n sagte hard, maar kan my man staan.

As jy die waardes in jou lewe soek is ek die man wat jy nodig het.

Sy Ideale Pasmaat

Die vrou wat my hart wil oopsluit moet....

God eerste plaas
Eerlik ,opreg en openlik wees.
Liefde vol wees
Getrou aan een man
Wel as jy Vader eerste plaas in jou lewe sal al die ander dinge kla in plek wees.

Wat Sy Vriende Sê

Franna het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Toewyding
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Jag; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters