FizzyLizzyFizzyLizzy
FizzyLizzy

52 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

FizzyLizzyFizzyLizzy
4
2

FizzyLizzy

52 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Die bos en die see, ek kies al twee!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ‘n tikkie onkonvensioneel, ‘n realis met ‘n goeie skoot dromer ingemeng.

Ek geniet ‘n gesellige kuier saam met vriende om ‘n braaivleisvuur net soveel soos rustig wees en so min as moontlik doen. Goeie koffie en goeie whiskey. Kuns- en musiekfeeste, teater, geskiedenis, verken interessante plekke, stap. Ek gym ook taamlik gereeld. Ek is ewe gemaklik in ‘n tent of karavaan as by ‘n lodge of ‘n gastehuis. Ek hou van reis en wil baie graag meer ontdek en beleef.

Ek is onafhanklik, oopkop, eerlik en ‘n groot voorstander van kommunikasie.

Haar Ideale Pasmaat

Integriteit en eerlikheid is baie belangrik, maar so ook om gesellig en gemaklik met mekaar te wees. Ons kan praat oor enige iets onder die son, al verskil ons sienings. Ons moet na mekaar kan luister en mooi met mekaar werk.

My ideale pasmaat geniet nuwe ervarings en om plekke te ontdek, al is dit die landmerk om die draai waar ons nog nie was nie. Ek hou van kulterele aktiwiteite, soos ‘n mark of ‘n musiekfees en teater en dit sal lekker wees as jy dit saam met my doen. Op die ou einde is dit belangrik dat ons mekaar die spasie gun om onsself te wees en saam te beleef en ontdek.

Verdraagsaamheid en geduld is baie belangrike eienskappe.

En dit sal ‘n bonus wees as jy lekker kos kan maak!

Wat Haar Vriende Sê

FizzyLizzy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Ram
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Riller
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Kampering; Rugby; Stap; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Japannees; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters