In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek wil graag 'n 2de kans in my lewe hê. Ek praat baie en lag baie het 'n goeie sin vir humor. Ek is eerlik en reguit. Ek dink op my ouderdom verdien ons dit om nog gelukkig te kan wees. Ek sal aandring op 'n video oproep met die persoon. Ek hou van stap, natuur, musiek, dans, kook, kamplewe, Road trips en mense. Ek is baie Lief vir diere. Help altyd dieŕe in nood en geniet die lewe.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet self onderhoudend wees. Opreg en Eerlik, my kan respekteer. Hy moet saam my aktiwiteite kan doen, ek sal hom bystaan in alles, hom bederf en verras. Hy moet 'n Godsvresende man wees. Vriendelik en bedagsaam wees. Hy moet 'n netjiese voorkoms hê en behulpsaam wees. Hy moet in die openbare publiek altyd uitreik na my en saam met my 'n pad kan stap.
Wat Haar Vriende Sê
Lienke1512 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
67 - 78 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
153cm (5' 0.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Komedie / Sitkom; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Krieket; Sokker; Stap; Staptogte; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |




