In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n trotse boer uit die Stella-omgewing in Noordwes. Ek geniet die eenvoudige dinge in die lewe – 'n lekker braai saam met familie en vriende, rugby op die TV, en 'n glas whiskey by die vuur na 'n lang dag. Ek is avontuurlustig, lief vir die plaaslewe en altyd gereed vir nuwe ervarings.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat op die plaas kan aanpas. En belangstel in Boerdery. Sy moet 'n mooi omgee hart hê. Vriendelike en eerlik wees.
Wat Sy Vriende Sê
Ruan_1982 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vryburg (Stella), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
187cm (6' 1.6") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 46 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Ruan_1982 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


