ProteahartProteahart
Proteahart

52 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

ProteahartProteahart
1
6

Proteahart

52 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is nie vir almal nie. Maar vir die regte persoon sal ek altyd ’n tuiste wees.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Gevorm deur storms. Steeds besig om te blom. Nie vir almal nie… maar dalk vir jou.” 🌸Ek is ’n vrou wat diep voel, opreg liefhet en nie meer bereid is om myself te verloor om deur iemand anders gekies te word nie.

Haar Ideale Pasmaat

n Man met ’n sterk karakter en ’n sagte hart. Iemand wat moeite doen sonder om gevra te word, jou kan laat lag, jou verras en jou laat voel dat jy gekies word — nie net wanneer dit hom pas nie.

Wat Haar Vriende Sê

Proteahart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Romanties
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters