In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het 'n skerp humorsin. Hou van lekker lag. Hou van lees, hekel, bak en brou en kan lekker kosmaak. Hou van die buitelewe en kamp, maar is ook 'n huisdier as dit moet. Hou nie van mense wat met anders se gevoelens speel nie. Respek vir mekaar en eerlikheid is vir my belangrik. Ek is baie onafhanklik. Moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie.
Haar Ideale Pasmaat
Verkieslik nie rokers, 'n sosiale drankie af en toe is aanvaarbaar, as jy 'n partytjiedier is hou verby. Verkieslik moet jy 'n pad met die Here stap. Jy moet selfversorgend en onafhanklik wees. Lief wees vir diere en veral katte. Netjies op jouself wees. Jy moet verkieslik nie 'n dwalende oog hê nie.
Wat Haar Vriende Sê
Truksvytjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Klerksdorp (Lahoff), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Truksvytjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


