In sy eie woorde...
Oor Hom
Aangesien ek baie kwaliteite het om te deel sal dit n verlies wees om nie van hierdie geleentheid gebruik te maak nie.
My sin vir humor kan partykeer as "tong innie kies" beskou word.
Aanvanklik n bietjie terug getrokke voorkom maar dit is net met die ontmoet slag
Mis nie die humoristiese sy van die lewe nie
Spandeer soveel tyd moontlik by die see, hetsy vir hengel of net waardering vir die groot water
N interressante boek, goeie rolprent of series oppie Tv en smaaklike kosmaak
My uitkyk op die lewe wissel tussen filosofies tot humoristies en dat elke persoon geregtg is op respek en n plek innie son.
Speel so af en toe rolbal maar geniet ook my sport op die Tv.
Absoluut glad nie bang vir verandering nie en baie gemaklik in my eie geselskap en nie vermoeiende nie.
Sy Ideale Pasmaat
Soos voorheen aangedui het ek etniese vereistes gestel maar ouderdom is vir my eintlik maar net n nommer.
Ek is nie op soek na n duplikaat van myself as pasmaat nie, teenoorgesteldes pas soms beter bymekaar.
Wedersydse kommunikasie en respek vir die ander se "spasie" en opinies, gekoppel aan empatie en die vermoë om te kan luister is n moet vir enige moontlike verhouding, het sy vriendskaplik of op n meer gevorderde vlak.
Wat Sy Vriende Sê
wilkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Velddrif (Dwarskersbos), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
51 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
146cm (4' 9.5") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Blou-Groen | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Lig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Dis alles opgemaak |


