Duppie221Duppie221
Duppie221

49 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Duppie221Duppie221
2
2

Duppie221

49 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na die een.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nie hier om voor te gee ek is perfek nie- ek is net opsoek na iets eg. Ek is 'n omgee-mens met 'n sagte hart, iemand wat liefde, lojaliteit enrespek baie waardeer.
Ek glo dat 'n goeie verhouding gebou word op eerlikheid, vertroue, goeie kommunikasie en natuurlik baie lag saam. Wanneer ek vir iemand omgee, gee ek my hart en my tyd, en ek probeer altyd daar wees vir die mense wat vir my belangrik is.

Ek is 'n hardwerkende persoon, maar ek glo die lewe gaan oor meer as net werk. Dit gaan oor die mense met wie jy jou dae deel, die klein oomblikke wat mens gelukkig maak, lekker gesels, saam lag en iemand he met wie jy net jouself kan wees.

Ek het ook al genoeg van die lewe geleer om te weet dat niemand perfek is nie. Ek waardeer iemand wat haarself kan wees, wat 'n goeie hart het, en wat nie bang is om saam iemand iets moou op te bou nie.
As jy 'n eerlike, liefdevolle, opregte, God's vreesende man wil leer ken wat nog steeds glo dat daar iets besonders tussen twee mense kan gebeur, stuur 'n boodskap en ons kyk hoe die Here ons sal lui.

Sy Ideale Pasmaat

Moet van die buitelig hou, hou van stap of lekker te loop, oefen gereëld, moet kerk toe gaan en hou van bybel studie, liefde vol, respek, moet oop en eerlik wees, ken haar boundaries,

Wat Sy Vriende Sê

Duppie221 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Visse
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Oostelike-Gauteng; Centurion; Cullinan; Pretoria; Sandton (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Geskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)