Suikerbekkie06Suikerbekkie06
Suikerbekkie06

41 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Suikerbekkie06Suikerbekkie06
1
10

Suikerbekkie06

41 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Nie perfek nie, net eg.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: Saterdag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Mense moet my leer ken omdat ek ’n warmhartige, lojaal en opregte persoon is.
Ek waardeer mense, luister en is altyd myself.
Ek glo in goeie vibes, eerlikheid en om die beste uit elke dag te maak.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat ❤️

My ideale pasmaat is iemand wat eerlik, lojaal, liefdevol en respekvol is. Hy moet ’n goeie sin vir humor hê, goed na homself kyk, lekker ruik en selfversekerd wees. Ek waardeer iemand wat kan kommunikeer, moeite doen, omgee en sy woord gestand doen. Die belangrikste is dat hy my kan laat lag, my ondersteun en saam met my ’n mooi, gelukkige lewe wil bou. ❤️

Wat Haar Vriende Sê

Suikerbekkie06 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
34 - 44
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Sepies