StaalburgerStaalburger
Staalburger

74 – Centurion (Grootfontein), Gauteng, Suid-Afrika

StaalburgerStaalburger
1
0

Staalburger

74 – Centurion (Grootfontein), Gauteng, Suid-Afrika

Wat n mansmens !!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: Maandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het n bree algemene kennis en kan oor enige iets gesels en is ook iets om na te kyk. Komplimenteer jou as metgesel asook op die dansvloer. Aangenaam in n geselskap. Lekker om saam op vakansie te toer. N regte mansmens in elke opsig.

Sy Ideale Pasmaat

Die meisie moet vir my mooi wees! N regte vroutjie wat liefde kan wardeer asook gee. Hou van toer, warmwaterbron swem, shopping, kosmaak, dans, eintlik koop mens nie iemand van die rak af nie! Indien ons van mekaar hou dan groei mens op mekaar en liefde en verhouding begin en ontwikkel.

Wat Sy Vriende Sê

Staalburger het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Grootfontein), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
74
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
55 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Staalburger moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.