In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is a positiewe, intelligente dame met a goeie humorsin. Ek is lief vir die lewe. Ek hou van mooi musiek, lekker gesellig wees saam vriende, ek is lief vir die natuur, kunste en alles wat mooi is, trek my aandag. My gunsteling belangstelling is markte, "thrift stores" en musiek byeenkomste. Ek is a mense mens. Kyk graag rugby, motorsport en tennis.
Haar Ideale Pasmaat
Mmmm,,,,waar begin ek. Ek soek a maat wat netjies op homself is, self versorgend is, wat nog lus is vir die lewe. Ordentlike goed manierde man met respek vir sy medemens. Iemand wat eerlik en opreg is en wat beskikbaar is om saam die lewe te kan geniet.
Wat Haar Vriende Sê
snowdrop het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (366), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Italiaans; Portugees | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
snowdrop moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.



