BosveldBoerseunBosveldBoerseun
BosveldBoerseun

70 – Pretoria (Sinoville), Gauteng, Suid-Afrika

BosveldBoerseunBosveldBoerseun
1
4

BosveldBoerseun

70 – Pretoria (Sinoville), Gauteng, Suid-Afrika

Toekoms beplanner vir n nuwe lewe.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Woensdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n liefdevolle,saggeaarde mens,met baie geduld,empatie,omgee. Ek is 100% eerlik,getrou. Ek is n omgee mens,ek is nederig,ek het baie respek vir n vrou. Ek is baie lief vir myself,daarom is ek instaat om iemand anders lief te hê. Ek is vergewens gesind,en nie haat draend!!! nie. Ek is n gesalfde en geseënde kind van die allerheiligste God.
Dis ek !!!

Sy Ideale Pasmaat

My ideals lewens maatjie is n saggeaarde liefde volle vrou wat haar plek in die lewe volstaan en nie oor haar laat loop nie. Sy is n eerbare en getroue mens wie se Woord ja is en haar nee nee is. Sy is n gelowige kind van ons Almagtige God. Sy is n mensie wat onafhanklik is. Sy is n mensie wat haar self oppas en goed versorg. Iemand wat netjies op haarself is. Iemand wat my Queen kan wees.

Wat Sy Vriende Sê

BosveldBoerseun het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Sinoville), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

BosveldBoerseun moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.