MrsBubblyMrsBubbly
MrsBubbly

50 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

MrsBubblyMrsBubbly
4
3

MrsBubbly

50 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

- kom ons skryf ons eie storie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is onafhanklik, hardwerkend, geniet my werk, lojaal en eerlik. Ek soek 'n lewensmaat wat my kan laat lag en my beste vriend is. Eerlikheid is vir my baie belangrik. Aanvaar my asseblief net soos ek is – ek is beslis nie perfek nie! Maar 'n mooi glimlag sal beslis in jou guns tel Die lewe is kort, en ek glo steeds dat ware liefde enige oomblik op my pad kan kom.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van 'n man wat netjiese op homself is en mooi na homself kan kyk, hy moet saam met met my kan lag en lewe geniet hy hoef nie perfek te wees nie want ek is verseker nie, hy moet asseblief eerlik en oreg wees ons is in' n tyd van ons lewens waar ware Liefde nodig het en hy mag asseblief 'n pragtige glimlag hê.........

Wat Haar Vriende Sê

MrsBubbly het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Bul
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

MrsBubbly moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.